Marshall McLuhan | |
Marshall McLuhan in 1945
| |
Geboortenaam | Herbert Marshall McLuhan |
---|---|
Gebore | Edmonton, Alberta, Kanada | 21 Julie 1911
Oorlede | 31 Desember 1980 (op 69) Toronto, Ontario, Canada |
Nasionaliteit | Kanada |
Vakgebied | Media, massamedia, sensorium, Nieukritiek |
Instelling(s) | Media-teorie, Toronto-skool vir Kommunikasieteorie |
Bekend vir | "Die medium is die boodskap", "globale dorp", figuur- en grondmedia, tetrad van media-effekte, "warm" en "koel" media |
Beïnvloed deur | Harold Innis, Eric A. Havelock, Thomas Nashe, G.K. Chesterton, I.A. Richards, F.R. Leavis, Wyndham Lewis, James Joyce, Marcel Duchamp |
Invloed op | Walter J. Ong, Neil Postman, Timothy Leary, Terence McKenna, William Irwin Thompson, Paul Levinson, Douglas Rushkoff, Douglas Coupland, Jean Baudrillard, Abbie Hoffman, Ann Nocenti |
Herbert Marshall McLuhan (21 Julie 1911, Edmonton, Kanada – 31 Desember 1980) was 'n Kanadeese filosoof en wetenskaplike. Sy hooffokus was mediastudies en mediateorie. Hy was die grondlegger van die konsep "globale dorp" (global village). Hierdie konsep word deur McLuhan vir die eerste keer geformuleer in 1959, lank voor die voorkoms van 'n "globale dorp" (met die opkoms van die Internet en die Wêreldwye web) vir almal 'n realiteit geword het.